NewsNews

Ai die water

Die rede waarom baie Parysenaars vanoggend steeds nie water in die krane gehad het nie, is as gevolg van ses ure se watersuiwering wat gister, Dinsdag 13 Maart, verloor is nadat chemikalieë by die munisipale watersuiweringswerke opgeraak het. Die chemikalieë is eers om 17:15 afgelewer nadat daar inderhaas plan gemaak is, sê rdl. Saal de …

Die rede waarom baie Parysenaars vanoggend steeds nie water in die krane gehad het nie, is as gevolg van ses ure se watersuiwering wat gister, Dinsdag 13 Maart, verloor is nadat chemikalieë by die munisipale watersuiweringswerke opgeraak het. Die chemikalieë is eers om 17:15 afgelewer nadat daar inderhaas plan gemaak is, sê rdl. Saal de Jager

Chemikalieë by die munisipale watersuiweringswerke in Parys, wat Dinsdag 13 Maart net na 5 afgelaai is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button