NewsNews

49 Dood toe vliegtuig neerstort

49 Mense is dood en 22  beseer toe ‘n vliegtuig van die US-Bangla-lugredery by die Kathmandu internasionale lughawe in Nepal in ‘n oop veld langs die aanloopbaan neergestort en in vlamme uitgebars het. Illustrasie foto Volgens African News Agency was daar 71 passasiers aan boord. Manoj Neupane, ‘n polisiewoordvoerder, sê 40 van die oorledenes se …

Illustrasie foto

Volgens African News Agency was daar 71 passasiers aan boord.

Manoj Neupane, ‘n polisiewoordvoerder, sê 40 van die oorledenes se liggame was in die vliegtuigwrak vasgekeer, terwyl nege ander in die hospitaal aan hul beserings beswyk het.

Al die oorledenes is nog nie uitgeken nie.

Volgens getuies is die vliegtuig uitmekaar geskeur toe die vlieënier ‘n noodlanding wou doen.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button