NewsNews

Wie gaan vanjaar die kroon dra as Mnr. en Mej. Hoërskool Parys?

  Saterdag 10 Maart is die groot aand wanneer Mnr. en Mej. Hoërskool Parys gekroon word. Vanjaar sal Annika Dittberner, Lee-Mari Strauss, Anli van Huyssteen, Almari Claassen, Ca-Leigh Sieberhagen, Nicole Smith, Menique Olivier, Sunel Jacobs, Calista Matthysen, Clarese Roodt, Talitta Schoeman, Jolandi Krige, Marné Prinsloo, Carla Grimbeek, Nelmari Malan, Ajay van Tonder Waldo Keyser, Charles …

 

Só lyk van vanjaar se Mnr. en Mej. Hoërskool Parys finaliste.

Saterdag 10 Maart is die groot aand wanneer Mnr. en Mej. Hoërskool Parys gekroon word. Vanjaar sal Annika Dittberner, Lee-Mari Strauss, Anli van Huyssteen, Almari Claassen, Ca-Leigh Sieberhagen, Nicole Smith, Menique Olivier, Sunel Jacobs, Calista Matthysen, Clarese Roodt, Talitta Schoeman, Jolandi Krige, Marné Prinsloo, Carla Grimbeek, Nelmari Malan, Ajay van Tonder Waldo Keyser, Charles Pieterse, Jakob van der Westhuizen, Marcel Gouveia, Luan Beckmann en Anton Loggenberg om die kroon meeding.

Naas akteurs van “Getroud met rugby”, is aktrise Mila Guy, Corneels Schabort (dosent by die NWU se Puk-kampus), Jacques Botes (rugbyspeler) en sanger Natasha Joubert deel van die groot aand as beoordelaars. Joe Foster sal as gaskunstenaar op die verhoog wees.

Kaartjies is by die skool beskikbaar teen R110 per persoon. Die skouspel begin om 18:00 vir 18:30. Maak seker jy is daar!

Related Articles

Back to top button