CommunityPhoto Galleries

Kyk wat gebeur in jou dorp

Maart 8 –  NG Parys-Wes-rolbaldag om 17:30. Indien jy betrokke wil wees of meer inligting benodig, skakel Dries by 072 968 2136.​ ​10 – Mnr. en Mej. Hoërskool Parys kroning 10 – Meatmaster veiling. 10 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay. 13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer. 14 – Bonsmara-veiling, AfriDome, …

Maart
8 –  NG Parys-Wes-rolbaldag om 17:30. Indien jy betrokke wil wees of meer inligting benodig, skakel Dries by 072 968 2136.​
​10 – Mnr. en Mej. Hoërskool Parys kroning
10 – Meatmaster veiling.
10 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
14 – Bonsmara-veiling, AfriDome, Parys.
17 – SAJWV Olienhout-tak geweerskiet, Ballistic Beast-skietbaan (ou Kommando-skietbaan) by die Parys-vliegveld. Inskrywings vanaf 07:00.
19-22 – Sentraal Boerbok Ekspo en veiling, AfriDome, Parys.
24 – VVA reik uit na hulle wat minder het oor die Paastyd met ’n spesiale gratis bederfdag vanaf 10:30 – 14:00 by die Hervormde kerk, Paulsenstraat, Parys. Daar sal die dag ’n ete bedien word, speletjies gespeel en ’n Paasdiens gehou word vir die gesinne wat per hand uitnodigings ontvang het. Borge wat graag ’n  bydrae vir hierdie mooi projek wil gee, kan gerus vir Thea Bruwer skakel by 083 3088 143.
28 – VVA basaar vanaf 10:00 voor VVA-kantoor, Buitenstraat, Parys. Kom ondersteun hierdie mooi projek.
29-31 – Arabier-skou, AfriDome Parys.
April:
3 – SAJWV Olienhout-tak Handwapen skiet (Sons of Guns).
4-7 – Friesperd Horse and Wine, AfriDome, Parys.
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
13 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n  Pay ten bate van die tehuis.
13 & 14 – Herfs Ekspo en mini-basaar. Uitstallers: Vir enige navrae skakel Dries de Jager by 072 968 2136.
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Mei
5 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
15 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
20 – Droughtmaster-veiling, AfriDome, Parys.
24 – Brangus-veiling, AfriDome, Parys.
26 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Junie
2 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
9 – Sale of Roses Brahman-veiling, AfriDome, Parys.
12 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
15 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n  Pay ten bate van die tehuis.
16 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
21 – Drakensberger-veiling, AfriDome, Parys.
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
25-30 – SA Boerperd-skou, AfriDome, Parys.
Julie
4 – Beefmaster-veiling, AfriDome, Parys.
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
21 – Boran-veiling, AfriDome, Parys.
Augustus
4 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
8-11 – Reigning Western Festival, AfriDome Parys.
14 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
16-18 – Sentraal Boerbok Veiling & Ekspo, AfriDome, Parys.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n Pay ten bate van die tehuis.
24 Aug-2 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys.
September
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button