NewsNews

Skandalige verval van spogoord

Uitstappies na die Mimosa Tuine, heerlike pieknieks op die Vaalrivier-oewer, vermaak vir oud en jonk, ’n  spogrestaurant, swembad en glybaan. Dit wat Parys oor die land bekendgemaak het. En hiervan is nou net ’n  skadu oor van dit wat ’n  groot inkomste vir die dorp was. Links: In die Outeniqua Vervoermuseum in George pryk hierdie …

Uitstappies na die Mimosa Tuine, heerlike pieknieks op die Vaalrivier-oewer, vermaak vir oud en jonk, ’n  spogrestaurant, swembad en glybaan. Dit wat Parys oor die land bekendgemaak het. En hiervan is nou net ’n  skadu oor van dit wat ’n  groot inkomste vir die dorp was.

Links: In die Outeniqua Vervoermuseum in George pryk hierdie plakkaat wat uitstappies van Johannesburg na die Mimosa Tuine in Parys geadverteer het.Uitstappies wat baie gewild was toe hierdie nog ‘n spogoord was. Op die foto regs kan gesien word wat oor is van die eens baie suksesvolle Mimosa-restaurant.

’n  Foto uit die Parys-museum van ’n  eens florerende vakansieoord – die Mimosa Tuine. Foto: Met dank aan Iris Andrew

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button