NewsNews

Dubbele sukses vir talentvolle swemmers

Amé van Wyk en Estevan Fouché is in die SA Tweekamp-span ingesluit wat op 30 en 31 Maart aan die SA-kampioenskappe deelgeneem het. Hulle het ook op Donderdag 1 Maart aan die Vrystaat Interhoër-swemkampioenskap in Bloemfontein deelgeneem waar Estevan vir seuns 18 jaar en ouer ‘n tweede plek in die 50m vlinderslag, ‘n tweede plek …

Amé van Wyk en Estevan Fouché is in die SA Tweekamp-span ingesluit wat op 30 en 31 Maart aan die SA-kampioenskappe deelgeneem het. Hulle het ook op Donderdag 1 Maart aan die Vrystaat Interhoër-swemkampioenskap in Bloemfontein deelgeneem waar Estevan vir seuns 18 jaar en ouer ‘n tweede plek in die 50m vlinderslag, ‘n tweede plek in die 100m rugslag en ‘n eerste plek in die 50m  rugslag behaal. Amé het vir dogters 14-15 jaar ‘n 8ste plek in die 200m IM, ‘n agtste plek in die 50m vryslag en ‘n negende plek in die 50m vlinderslag behaal.  Amé sal ook hierdie naweek aan die Vrystaat Lewensreding kampioenskappe in Bloemfontein deelneem.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button