NewsNews

Krok in die Vaalrivier

Krok in die Vaalrivier FOTO: Schalk le Roux DENEYSVILLE. – Die opwinding daarvan om ‘n knewel van ‘n karp uit die water te trek, is niks in vergelyking met die opwinding wat ‘n hengelaar aan die walle van die Vaal Woensdagaand,  21 Februarie omstreeks 18:00 te beurt geval het nie. Deon Bothma en sy vrou Madeleine was aan die oewer van …

FOTO: Schalk le Roux

DENEYSVILLE. – Die opwinding daarvan om ‘n knewel van ‘n karp uit die water te trek, is niks in vergelyking met die opwinding wat ‘n hengelaar aan die walle van die Vaal Woensdagaand,  21 Februarie omstreeks 18:00 te beurt geval het nie. Deon Bothma en sy vrou Madeleine was aan die oewer van die Vaalrivier in die Deneysville-distrik besig om vis te vang toe iets aan sy vrou se lyn byt. Toe sy hom inkatrol, het sy egter met ‘n angstige gilletjie vir Deon laat weet dat dit beslis nie ‘n baber aan haar lyn was nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button