NewsNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Maart 2 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis. 3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys. 3- Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay. 3-4 – All Things Adventure skou, Stonehenge. Hope vermaak vir die hele familie, insluitend ’n messkou.* …

Maart
2 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
3- Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
3-4 – All Things Adventure skou, Stonehenge. Hope vermaak vir die hele familie, insluitend ’n messkou.* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur e-pos na gazettenuus@gmail.com

6 – SAJWV Olienhout-tak Handwapen skiet (Sons of Guns)

6 – Parys Vroue Landbou Unie tak vergader aan huis van Bernadet van der Ende, St Janstraat 17a. Vir meer inligting skakel 082 474 0304.
6 – Kankervoorkomingstoetse, Loopstraat 7, Parys, R200 per toets.
8 –  NGPW-rolbaldag om 17:30. Indien jy betrokke wil wees of meer inligting benodig, skakel  Dries by 0729682136​
​10 – Mnr. en Mej. Hoërskool Parys kroning
10 – Meatmaster veiling.
10 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
14 – Bonsmara-veiling, AfriDome, Parys.
17 – SAJWV Olienhout-tak Geweer skiet, Ballistic Beast-skietbaan (ou Kommando-skietbaan) by die Parys-vliegveld, Inskrywings vanaf 07:00.
19-22 – Sentraal Boerbok Ekspo en veiling, AfriDome, Parys.
24 – VVA reik uit na hulle wat minder het oor die Paastyd met ’n spesiale gratis bederfdag vanaf 10:30-14:00 by die Hervormde kerk, Paulsenstraat, Parys. Daar sal die dag ’n ete bedien word, speletjies gespeel en ’n Paasdiens gehou word vir die gesinne wat per hand uitnodigings ontvang het. Borge wat graag ’n  bydrae vir hierdie mooi projek wil gee, kan gerus vir Thea Bruwer skakel by 083 3088 143.
28 – VVA basaar vanaf 10:00 voor VVA-kantoor, Buitenstraat, Parys. Kom ondersteun hierdie mooi projek.
29-31 – Arabier-skou, AfriDome Parys.
April:
3 – SAJWV Olienhout-tak Handwapen skiet (Sons of Guns).
4-7 – Friesperd Horse and Wine, AfriDome, Parys.
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
13 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
13 & 14 – Herfs Ekspo en mini-basaar. Uitstallers: Vir enige navrae sakekl Dries de Jager by 072 968 2136
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
Mei
5 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
15 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
20 – Droughtmaster-veiling, AfriDome, Parys
24 – Brangus-veiling, AfriDome, Parys
26 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
Junie
2 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
9 – Sale of Roses Brahman-veiling, AfriDome, Parys
12 – GPF vergadering, 14:00, Parys-polisiestasie lesingkamer.
15 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
16 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
21 – Drakensberger-veiling, AfriDome, Parys
21 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
25-30 – SA Boerperd-skou, AfriDome, Parys
Julie
4 – Beefmaster-veiling, AfriDome, Parys
7 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
10 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
21 – Boran-veiling, AfriDome, Parys
Augustus
4 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
8-11 – Reigning Western Festical, AfriDome Parys
14 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
16-18 – Sentraal Boerbok Veiling & Ekspo, AfriDome, Parys.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick ’n  Pay ten bate van die tehuis.
24 Aug-2 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys
September
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6-8 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
7 – Wildsveiling
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11  – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
14-21 – Alfa Expo, AfriDome, Parys
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games
Oktober
4-6 – Friesian National Show, AfriDome, Parys
6 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
12 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
13 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
19-22 – Appaloosas-skou, AfriDome, Parys
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
8-10 – Miniatuur Perdeskou, AfriDome Parys
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
17 – CMW-veiling, Meatmaster, AfriDome, Parys
22-24 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
7-9 Saalperdskou, AfriDome, Parys
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick ’n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button