NewsNews
Vir al die manne – ‘n belewenis om nooit te vergeet
Vir al die manne – ‘n belewenis om nooit te vergeet Foto: Inyala Lodge Die Mighty Men Konferensie Noord-Wes word die naweek, 23 – 25 Februarie, by die Inyala Lodge tussen Potchefstroom, Klerksdorp and Ventersdorp gehou. ‘n Moet vir elke man. Kom luister na Jacques Goosen, Mark Baily, G&R worship en natuurlik Angus Buchan. Besoek die …
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2018/02/Photo-47.jpg)
![](https://vaalweekblad.com/wp-content/uploads/sites/119/2018/02/Photo-47.jpg)
Foto: Inyala Lodge
Die Mighty Men Konferensie Noord-Wes word die naweek, 23 – 25 Februarie, by die Inyala Lodge tussen Potchefstroom, Klerksdorp and Ventersdorp gehou. ‘n Moet vir elke man. Kom luister na Jacques Goosen, Mark Baily, G&R worship en natuurlik Angus Buchan.
Besoek die webblad www.mmcnw.co.za