SportSport

Speel vir SA by internasionale muurbaltoernooi

Charlotta Loggenberg het as lid van die Suid-Afrikaanse muurbalspan aan ’n internasionale toernooi in Maleisië deelgeneem.

Charlotta Loggenberg het as lid van die Suid-Afrikaanse muurbalspan aan ’n internasionale toernooi in Maleisië deelgeneem.

Sy neem o.17 deel. Charlotta is 46ste op die internasionale ranglys en het reeds die 19de gekeurde speler gewen. Sy sou teen druktyd teen die 14de gekeurde speler te staan kom. Die toernooi vind plaas in Penang waar die spelers in baie warm toestande speel. Agtien lande met altesaam 800 spelers neem deel.

Om die koste van Charlotta se deelname moontlik te maak is lootjie-kaartjies verkoop waarmee ’n bees gewen kon word. Dankie aan almal wat die fondsinsameling ondersteun het.

Die wenner is Tanja Knol.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button