NewsNews

“Dit was vir haar maklik om sommer ’n versie te kon lag”

Sy was ’n  bobaas vetkoekbakster wat meer as ’n  1 000 vetkoeke gebak het. Sy het waslappies omgehekel en ruim uitgedeel. Haar pragtige gehekelde komberse kon getuig van ure se liefdeswerk. ’n  Spreuke-vrou. Met haar besondere santalent het sy baie huwelikspaartjies toegesing en in verskeie kore en by ouetehuise opgetree, maar dit was veral haar …

Sy was ’n  bobaas vetkoekbakster wat meer as ’n  1 000 vetkoeke gebak het. Sy het waslappies omgehekel en ruim uitgedeel. Haar pragtige gehekelde komberse kon getuig van ure se liefdeswerk. ’n  Spreuke-vrou.
Met haar besondere santalent het sy baie huwelikspaartjies toegesing en in verskeie kore en by ouetehuise opgetree, maar dit was veral haar onselfsugtige en innemende persoonlikheid, haar aansteeklike lag, geloof en voorbeeld van ware liefde en omgee, wat dié wat Susan (Skat) Burger geken het, so baie sal mis.
Die gedenkdiens vir Suan is Maandag 12 Februarie uit die NG kerk Parys-Wes deur ds. Barry van Wyk gelei.
Susan is op 6 Februarie ná ’n lang siekbed in die ouderdom van 76 jaar oorlede. Susan word oorleef deur haar man Willie met sy sy 57 jaar getroud was, kinders Schalk, Susan, Kobus, Esme, Pietter, Tammy en al die kleinkinders.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button