NewsNews

Vaalrivier atletiek – hier kom ons!

Verskeie atlete van Parys Primêre skool het die rekords laat spat by die Sone-atletiekbyeenkoms wat in Parys gehou is en sal Maandag deelneem aan die Vaalrivier atletiekkampioenskappe in Sasolburg.. Dié atlete wat rekords gebreek het was Anika Botes (verspring, 80m en 60m), Dené van Zyl (verspring), Jané Esterhuizen (verspring), Ingemar Fouche (gewigstoot), Lana Burger (verspring), …

Verskeie atlete van Parys Primêre skool het die rekords laat spat by die Sone-atletiekbyeenkoms wat in Parys gehou is en sal Maandag deelneem aan die Vaalrivier atletiekkampioenskappe in Sasolburg.. Dié atlete wat rekords gebreek het was Anika Botes (verspring, 80m en 60m), Dené van Zyl (verspring), Jané Esterhuizen (verspring), Ingemar Fouche (gewigstoot), Lana Burger (verspring), Johanka de Villiers (1 200m), Gert Broodryk (verspring) en Dregan Brink (1 200m).

Nie minder nie as 96 atlete van Parys Primêre skool is na afloop van Vrydag se Sone-atletiekbyeenkoms in Parys, gekies om op 12 Februarie aan die Vaarivier atletiekkampioenskappe in Sasolburg deel te neem. ’n Skitterende prestasie vir die skool!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button