NewsNews

Swemmers presteer

Nirene van der Watt, Bay-linn Oelofse, Zandré van Riet, Jané Esterhuizen, Cay-din Oelofse en Wilmé van der Watt het die naweek van 27 Januarie aan die 4+1 interprovinsiale swemgala in Kimberley deelgeneem, waar hulle vir die Vrystaat B-span geswem het. Nirene  het ’n 3de plek behaal vir die 200m IM aflos-span en Bay-lin ’n 3de …

Nirene van der Watt, Bay-linn Oelofse, Zandré van Riet, Jané Esterhuizen, Cay-din Oelofse en Wilmé van der Watt het die naweek van 27 Januarie aan die 4+1 interprovinsiale swemgala in Kimberley deelgeneem, waar hulle vir die Vrystaat B-span geswem het. Nirene  het ’n 3de plek behaal vir die 200m IM aflos-span en Bay-lin ’n 3de plek vir die 50m vlinderslag en ‘n 2de plek vir die 200m IM aflos. Zandré verower ’n 3de plek vir die 200m IM aflos, Jané ’n 3de plek vir die 100m borsslag en ‘n 2de plek vir die 200m IM aflos, Cay-din  ’n 2de plek vir die 100m borsslag en ‘n 2de plek vir die 200m IM aflos en Wilmé ’n 3de plek vir die 200m IM Medley aflos.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button