NewsNews

Motorbatterye gesteel

Wees gewaarsku! Verskeie voorvalle waar motorbatterye uit motors in die nywerheidsgebied, maar ook in die dorp gesteel is, is by die polisie gerapporteer. By die Danie Fourie woonstelle in Kruisstraat was daar  reeds drie voorvalle. Moenie jou motor saans in die straat los of waar misdadigers maklik toegang tot die motor kan kry nie. As …

Wees gewaarsku! Verskeie voorvalle waar motorbatterye uit motors in die nywerheidsgebied, maar ook in die dorp gesteel is, is by die polisie gerapporteer. By die Danie Fourie woonstelle in Kruisstraat was daar  reeds drie voorvalle. Moenie jou motor saans in die straat los of waar misdadigers maklik toegang tot die motor kan kry nie. As dit moontlik is, sorg eerder dat jou motor in ‘n motorhuis toegesluit is. Dinsdag is juis weer twee motors helder oordag gesteel waarvan een teruggevind is.
Die afgelope week was daar ook vier voorvalle waar plasma TV’s gesteel is, en is by Schwims Apteek ingebreek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button