News
Kyk net die maan!
Suid-Afrikaners kon vanaand 31 Januarie n super-blou bloedmaan sien. Wat jy moet weet: *Bloumaan gebeur elke 2,7 jaar en gebeur as daar 2 volmane in een kalendermaand is. * Wanneer die maan op sy naaste punt aan die aarde is en groter as gewoonlik is word dit as n supermaan beskou. Dit gebeur net ongeveer …

Suid-Afrikaners kon vanaand 31 Januarie n super-blou bloedmaan sien.
Wat jy moet weet:
*Bloumaan gebeur elke 2,7 jaar en gebeur as daar 2 volmane in een kalendermaand is.
* Wanneer die maan op sy naaste punt aan die aarde is en groter as gewoonlik is word dit as n supermaan beskou. Dit gebeur net ongeveer elke 414 dae, maar party kalenderjare kan meer as 1 supermaan ervaar.
- *Bloedmaan gebeur met maansverduistering.
Suid Afrikaners kon in 1866 ook n super blou-bloedmaan sien.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



