VANDERBIJLPARK. – American Swiss in die Vaalgate winkelsentrum in Vanderbijlpark, het gister onder gewapende rowers deurgeloop. Sowat sewe gewapende rowers het die perseel betree. Volgens voorlopige inligting is ‘n veiligheidwag beseer. Foto: Jannie du Plessis
VANDERBIJLPARK. – American Swiss in die Vaalgate winkelsentrum in Vanderbijlpark, het gister onder gewapende rowers deurgeloop. Sowat sewe gewapende rowers het die perseel betree. Volgens voorlopige inligting is ‘n veiligheidwag beseer.
Foto: Jannie du Plessis
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.