SportSport

Só lyk die pare uitslae

Die Parys-rolbalklub het die seisoen afgeskop met die mans en dames pare wat gespeel is. In die mans pare het Piet Lombard en Douglas Wilmot vir Dries de Jager en Jaco Nel in die finaal geklop, terwyl Marie Uys en Lazuya Serfontein vir Magdel O’Donoghue en Toets van der Westhuizen in die dames finaal geklop …

Die Parys-rolbalklub het die seisoen afgeskop met die mans en dames pare wat gespeel is. In die mans pare het Piet Lombard en Douglas Wilmot vir Dries de Jager en Jaco Nel in die finaal geklop, terwyl Marie Uys en Lazuya Serfontein vir Magdel O’Donoghue en Toets van der Westhuizen in die dames finaal geklop het.
In die gemengde pare het Dries de Jager en Lazuya Serfontein vir John en Magdel O’Donoghue in ’n  naelbyt finaal geklop.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button