NewsNews

Staan nog net met ‘n bietjie genade

Deurgeroeste kragpale, kragdrade wat in boomtakke verstrengel is, en straatlamppale wat aan die omval is, is geen onbekende gesig in Parys nie. Ten spyte daarvan dat dit gerapporteer word, blyk die munisipaliteit se reaksie traag om aandag te gee hieraan. Dié kragpaal in President Steynstraat is al herhaaldelik gerapporteer en is onder heeltemal deurgeroes. Die …

Deurgeroeste kragpale, kragdrade wat in boomtakke verstrengel is, en straatlamppale wat aan die omval is, is geen onbekende gesig in Parys nie. Ten spyte daarvan dat dit gerapporteer word, blyk die munisipaliteit se reaksie traag om aandag te gee hieraan. Dié kragpaal in President Steynstraat is al herhaaldelik gerapporteer en is onder heeltemal deurgeroes. Die huiseienaar by wie se oprit die paal staan sê hy eis vir die dag wanneer die paal gaan omval. Selfs die kragdrade is al verstrengel in die boomstakke.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button