NewsNews
Twee mans dood in oggend-ure
VANDERBIJLPARK. – Twee mans is vanoggend 29 Januarie dood in ‘n ongeluk op die R57 onder die R59 brug nadat hulle ongeveer 01:45 teen een van die pilare van die brug gebots het. FOTO: ER24 VANDERBIJLPARK. – Twee mans is vanoggend 29 Januarie dood in ‘n ongeluk op die R57 onder die R59 brug nadat …

FOTO: ER24
VANDERBIJLPARK. – Twee mans is vanoggend 29 Januarie dood in ‘n ongeluk op die R57 onder die R59 brug nadat hulle ongeveer 01:45 teen een van die pilare van die brug gebots het.
Paramediese personeel van ER24 het op die toneel gekom en die enjin van die voetuig etlike meters verder gevind. Die twee mans was vasgekeer binne die voertuig maar altwee was reeds dood. Polisie het die toneel gefynkam en ‘n ondersoek na die ongeluk sal volg, (Bron: ER24 – Inneke van Huyssteen).
FOTO: ER24
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



