NewsNews

Wees versigtig: Optog na Overvaal bevestig

VEREENIGING. – Die optog wat COSATU en die ANC beplan na Hoërskool Overvaal, môre 25 Januarie, is deur die Emfuleni Verkeersafdeling goedgekeur. Die verkeersafdeling beplan nie om paaie geheel en al te sluit nie, maar die die linkerkantse baan van Langrandweg sal wel gesluit wees gedurende die optog. Die optog sal om 09:00 begin waar …

Die verkeersafdeling beplan nie om paaie geheel en al te sluit nie, maar die die linkerkantse baan van Langrandweg sal wel gesluit wees gedurende die optog.

Die optog sal om 09:00 begin waar lede van die ANC en Cosatu vanaf die Washington Post na die skool sal beweeg om ‘n memorandum te oorhandig.

Cosatu het 300 beamptes wat sal help om die verkeer te reguleer.

Hoewel die verkeersafdeling nie enige probleme verwag nie, word inwoners aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik tussen 09:00 en 12:00

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button