NewsNews
Speel, speel leer hulle
Luné Strydom van Bumble Tots Montesorri, die ene konsentrasie op haar eerste skooldag vir 2018. En op jou eerste dag is happietyd beslis vir menige kleuter ‘n hoogtepunt. Hier is van die kleuters by Noag se Arkie. Koepel-Kabouter pret op die speelgrond. HIer is Dimpho, Aidon en Keabetswe.


Luné Strydom van Bumble Tots Montesorri, die ene konsentrasie op haar eerste skooldag vir 2018.

En op jou eerste dag is happietyd beslis vir menige kleuter ‘n hoogtepunt. Hier is van die kleuters by Noag se Arkie.

Koepel-Kabouter pret op die speelgrond. HIer is Dimpho, Aidon en Keabetswe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



