Photo GalleriesSchool

En so begin die eerste skooldag….

By die meeste skole en kleuterskole waar Gazette vandag aangedoen het op die eerste skooldag vir Vrystaatse leerlinge, het dinge seepglad verloop. Klasse is vol maar by meeste skole was daar nog ouers wat inskrywings kom doen het. Hoewel ‘n eerste skooldag deurmekaar kan wees, was al die kinders met wie daar gesels is baie …

By die meeste skole en kleuterskole waar Gazette vandag aangedoen het op die eerste skooldag vir Vrystaatse leerlinge, het dinge seepglad verloop. Klasse is vol maar by meeste skole was daar nog ouers wat inskrywings kom doen het. Hoewel ‘n eerste skooldag deurmekaar kan wees, was al die kinders met wie daar gesels is baie opgewonde oor die nuwe skooljaar.

The 42 Grade 1 learners of Dome Primary were welcomed by their teacher with colourful sunglasses and the message: “Your future is so bright, you will need shade”.

By Parys Christelike Skool het 12 nuwe graad 1 leerlinge vandag hul skoolloopbaan begin.

By Parys Primêre skool was die 137 graad 1’s sommer gou tuis en is daar darem niks so lekker soos daardie eerste dag se kosblikbederf en om jou heel beste kunswerk vir juffrou te maak.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button