Parys sing vir Sutherland

Die NG Kerk Parys-Wes, bied in samewerking met die sangpaar, Francois en Elizabeth Fourie, ’n  toewyding sangaand aan op op Sondag 4 Februarie om 18:00 by die NG Kerk Parys-Wes. Almal is welkom om te kom saamsing. Die diens word spesifiek gehou met gedagte aan die boeregemeenskap van Sutherland, wat gebuk gaan onder die swaarste …

Die NG Kerk Parys-Wes, bied in samewerking met die sangpaar, Francois en Elizabeth Fourie, ’n  toewyding sangaand aan op op Sondag 4 Februarie om 18:00 by die NG Kerk Parys-Wes.
Almal is welkom om te kom saamsing.
Die diens word spesifiek gehou met gedagte aan die boeregemeenskap van Sutherland, wat gebuk gaan onder die swaarste droogte in 100 jaar.
Die kollekte wat opgeneem word, sal ten bate van die Dankbaarheids Droogtefonds van Sutherland wees.
Dit gaan egter nie net daaroor nie, maar ook om ons eie dankbaarheid vir ’n  goeie seisoen te bewys, en om ons vir die nuwe jaar, opnuut aan die Here toe te wy, sê Francois en Elizabeth.
Kom neem gerus deel! Kom net soos jy is. Bring die kinders ook saam!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button