NewsNews

MEYERTON: Vrou aangeval en huis aan die brand gesteek

MEYERTON. – ‘n Vrou van Glen Donlad is gisteraand met ‘n byl aangeval voor die hoofslaapkamer van die huis aan die brand gesteek is. Met brandweermanne van Midvaal Brandweer se aankoms by die toneel was die brand reeds geblus. Die hoofslaapkamer van die huis is volgens inligting  deur die aanvallers aan die brand gesteek. Die …

Met brandweermanne van Midvaal Brandweer se aankoms by die toneel was die brand reeds geblus.

Die hoofslaapkamer van die huis is volgens inligting  deur die aanvallers aan die brand gesteek.

Die vrou, wat met die byl aangeval is, is hospitaal toe geneem en word tans behandel vir die wonde wat sy opgedoen het.

Die voorval het in Alicestraat plaasgevind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button