NewsNews

Polisie soek man in verband met verkragting

Die polisie is opsoek na ‘n 33 jarige verdagte in verband met ‘n saak van verkragting. Die polisie is opsoek na ‘n 33 jarige verdagte in verband met ‘n saak van verkragting. Die voorval het op 2 Desember 2017 omstreeks 02:45 plaasgevind. Die slagoffer is glo by die Dassierand/Ventersdorp vierrigting-kruising  gegryp waarna sy naby ‘n woonstelkompleks …

Die polisie is opsoek na ‘n 33 jarige verdagte in verband met ‘n saak van verkragting.

Die voorval het op 2 Desember 2017 omstreeks 02:45 plaasgevind. Die slagoffer is glo by die Dassierand/Ventersdorp vierrigting-kruising  gegryp waarna sy naby ‘n woonstelkompleks in die veld verkrag is.

Die polisie vra dat as enige iemand inligting het oor waar die man homself bevind om dadelik vir Sers. Batantse van die Potchefstroom GKS eenheid te kontak by 018 293 9200

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button