NewsNews
Alweer chaos op die R59
MEYERTON. – ‘n Handjievol ongelukkige inwoners van Sicelo het gister (Sondag 7 Januarie) begin om weer bande op die R59 te brand en die pad met klippe te versper. Volgens inligting is hulle ongelukkig omdat Paul Mashatile nie sy belofte nagekom het om terugvoering te gee oor die grond/land wat aan hulle beloof is nie. …

Volgens inligting is hulle ongelukkig omdat Paul Mashatile nie sy belofte nagekom het om terugvoering te gee oor die grond/land wat aan hulle beloof is nie. Die polisie was op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



