NewsNews

Aardklop wéér genomineer as gewildste fees

Stem nou vir Aardklop as die gewildste fees. Aardklop Nasionale Kunstefees is opgewonde om bekend te maak dat die fees vir die tweede jaar in ‘n ry deur die publiek genomineer is vir ‘n kykNET Fiësta-toekenning in die kategorie Gewildste Fees. Die publiek kan vir Aardklop stem deur kykNET se webblad te besoek by www.kykNET.tv …

Aardklop Nasionale Kunstefees is opgewonde om bekend te maak dat die fees vir die tweede jaar in ‘n ry deur die publiek genomineer is vir ‘n kykNET Fiësta-toekenning in die kategorie Gewildste Fees.

Die publiek kan vir Aardklop stem deur kykNET se webblad te besoek by www.kykNET.tv

Daar kan ook gestem word deur Aardklop se Facebook-blad te besoek en die skakel daarop te volg. Klik hier om na Aardklop se Facebook-blad te gaan.

Stemlyne sluit reeds 8 Januarie 2018, so stem nou vir Aardklop as die gewildste fees.

*Aardklop sal van 2 tot 7 Oktober 2018 in Potchefstroom plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button