NewsNews

Treinongeluk: Dodetal kan styg

Foto’s van die ongelukstoneel tussen Hennenman en Kroonstad waar die Shozoloza Meyl net na 09:00 vanoggend, Donderdag 4 Januarie, ontspoor en drie van die treinwaens aan die brand geraak het. Die passasierstrein was van Port Elizabeth na Johannesburg onderweg toe die botsing tussen die trein en ‘n vragmotor plaasgevind het. Die amptelike dodetal is nog …

Foto’s van die ongelukstoneel tussen Hennenman en Kroonstad waar die Shozoloza Meyl net na 09:00 vanoggend, Donderdag 4 Januarie, ontspoor en drie van die treinwaens aan die brand geraak het. Die passasierstrein was van Port Elizabeth na Johannesburg onderweg toe die botsing tussen die trein en ‘n vragmotor plaasgevind het. Die amptelike dodetal is nog nie bekendgemaak nie, maar daar word verwag dat dit kan styg. Nooddienswerkers is steeds op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button