News

Klappers: Wenke om jou troeteldier veilig te hou

Elke jaar word troeteldiere beseer en vermis weens vuurwerke. Dit is belangrik dat inwoners hul troeteldiere  veilig hou tydens die nuwejaar vieringe Hou die wenke in gedagte ● Hou jou troeteldiere binne die huis. ● Maak alle vensters en gordyne toe om die klank uit te hou. ● Maak seker jou troeteldier het ‘n bandjie of …

Elke jaar word troeteldiere beseer en vermis weens vuurwerke. Dit is belangrik dat inwoners hul troeteldiere  veilig hou tydens die nuwejaar vieringe

Hou die wenke in gedagte

● Hou jou troeteldiere binne die huis.

● Maak alle vensters en gordyne toe om die klank uit te hou.

● Maak seker jou troeteldier het ‘n bandjie of ‘n mikroskyfie met die eienaars se besonderhede daarop indien die troeteldier uit die erf uit kom.

● As die troeteldier in skok gaan weens die vuurwerke, bind ‘n lap band om die dier soos in die onderstaande prent. Dit help om die troeteldier kalm te hou.

● Speel rustige musiek in die vertrek waar jou troeteldier gehou word.

● Gee vir jou troeteldier ‘n speelding of iets om aan te kou.

Rapporteer dadelik by die DBV as jou troeteldier vermis word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button