NewsNews
Nou wat nou….
Lesers het die afgelope week hul kommer uitgespreek oor die agteruitgang van die dorp se paaie wat naas slaggate ook vererger word deur gereelde pyplekke. Die pyplekke moet herstel word, maar die kommer is dat die herstelwerk dikwels sloer en dat die teeroppervlak van strate so beskadig word dat dit meer probleme agterna veroorsaak, soos …
Lesers het die afgelope week hul kommer uitgespreek oor die agteruitgang van die dorp se paaie wat naas slaggate ook vererger word deur gereelde pyplekke. Die pyplekke moet herstel word, maar die kommer is dat die herstelwerk dikwels sloer en dat die teeroppervlak van strate so beskadig word dat dit meer probleme agterna veroorsaak, soos wat in die omgewing van die poskantoor ook gesien word ná ‘n pypbreuk ‘n jaar gelede al. Dié foto is in die omgewing van Najaarsrus geneem waar hierdie kruising steeds nie toegangklik is vir verkeer nie. Só ook die Reunie- en Dolfstraat krusing by die poskantoor.
You can read the full story on our App. Download it here.