NewsNews

Wees waak-saam by die OTM

Die polisie doen ‘n beroep op die publiek om dié wenke hierdie Desember-vakansie in gedagte te hou wanneer jy by ‘n OTM geld trek. 1. Bedek die sleutelbord met jou hand wanneer jy jou pinnommer insleutel, selfs al sou jy alleen by die OTM wees. 2. Moet nooit hulp aanvaar of vra dat iemand jou …

Die polisie doen ‘n beroep op die publiek om dié wenke hierdie Desember-vakansie in gedagte te hou wanneer jy by ‘n OTM geld trek.
1. Bedek die sleutelbord met jou hand wanneer jy jou pinnommer insleutel, selfs al sou jy alleen by die OTM wees.
2. Moet nooit hulp aanvaar of vra dat iemand jou help nie. Vra eerder  hulp in die bank.
3. Registreer vir “3D secure” ook bekend as Verified by Visa of MasterCard SecureCode voordat jy aanlyn aankope met jou bankkaart doen.
4. Wees versigtig vir kennisgewings dat jy ’n kompetisie gewen het.
5. Moenie reageer op versoeke om jou persoonlike inligting te gee nie.
6. Dra min kontant by jou.
7. Gebruik alternatiewe bankmetodes soos internet- of selfoon banking.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button