NewsNews
Kyk wat gebeur in jou dorp oor Desember
Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum *Bingo Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. Desember 1-23 – Nagmark by Garden Arts Kwekery Breëstraat 25, Parys, 19:00-22:00. Vir navrae skakel 082 328 1424. 14-23 …
Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum
*Bingo Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.
Desember
1-23 – Nagmark by Garden Arts Kwekery Breëstraat 25, Parys, 19:00-22:00. Vir navrae skakel 082 328 1424.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender vir 2018 deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n e-pos na gazettenuus@gmail.com. Kerke is welkom om spesiale eredienstye asook Kersdienstye deur te gee.
Ons hoor graag van jou. Kyk ook op Parys Gazette se webblad vir die weeklikse kalender van gebeure.