Photo GalleriesSchool
3 Meriete-toekennings vir Parys-atlete
Terwyl meeste Vrystaatse leerlinge luilekker by die huis rus, word daar steeds hard gewerk op die atletiekbaan. Drie en twintig atlete van Parys het van 6 tot 9 Desember die Vrystaat Skole atletiekkursus bygewoon saam met atlete van ander provinsies. Baie is geleer en hulle is slaggereed vir die 2018-atletiekseisoen. Tydens die kursus is meriete-toekennings …
Terwyl meeste Vrystaatse leerlinge luilekker by die huis rus, word daar steeds hard gewerk op die atletiekbaan. Drie en twintig atlete van Parys het van 6 tot 9 Desember die Vrystaat Skole atletiekkursus bygewoon saam met atlete van ander provinsies. Baie is geleer en hulle is slaggereed vir die 2018-atletiekseisoen. Tydens die kursus is meriete-toekennings dan ook aan 3 van die Parys atlete oorhandig. Die atlete is Anika Botes (verspring), Dené van Zyl (hekkies) en Mijanka Volschenk (gewigstoot). Hier is van die atlete wat die kursus bygewoon het.
You can read the full story on our App. Download it here.