NewsNews

Nog ‘n baba op ashoop weggegooi

Potchefstroom – Die lyk van ʼn baba is vanoggend (7 Desember) omstreeks 08:00 op die asgate by Potchefstroom gevind. Illustration photo   Volgens bystanders blyk dit asof die lyk die vorige middag in ʼn swartsak gegooi is, waarna dit vanoggend gevind is nadat werkers die asgate begin skraap het. Die geslag en ouderdom van die …

police,saps

Illustration photo

 

Volgens bystanders blyk dit asof die lyk die vorige middag in ʼn swartsak gegooi is, waarna dit vanoggend gevind is nadat werkers die asgate begin skraap het.

Die geslag en ouderdom van die baba is nog nie bekend nie. Kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, kon teen vanmiddag nog geen besonderhede rondom die voorval gee nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button