NewsNews

Tiener sterf by dagoord in Carletonville

CARLETONVILLE. – ‘n 13-jarige seun is gistermiddag dood by ‘n dagoord in Carletonville. Foto: ER24 Volgens Annine Siddall, woordvoerder vir ER24, het die seun verdrink. Met paramedici se aankoms by die toneel omstreeks 14:30 het omstanders kardiopulmonêre resussitasie op die seun uitgevoer. Paramedici het oorgeneem en aangegaan om kardiopulmonêre resussitasie uit te voer, maar hulle kon …

Foto: ER24

Volgens Annine Siddall, woordvoerder vir ER24, het die seun verdrink.

Met paramedici se aankoms by die toneel omstreeks 14:30 het omstanders kardiopulmonêre resussitasie op die seun uitgevoer.

Paramedici het oorgeneem en aangegaan om kardiopulmonêre resussitasie uit te voer, maar hulle kon niks vir die seun doen nie.

Hy is op die toneel dood verklaar.

Die voorval word ondersoek.

 

  • Die 10-jarige Aiden du Toit is op 29 November dood by die gewilde Zambibush Resort na hy sy kop op een van die ritte gestamp het. 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button