NewsNews

Perde patrolleer Parys en Tumahole strate

Die polisie se Berede-eenheid van Bloemfontein het vandag (Vrydag 1 Desember) met misdaadbekampingspatrollies te perd in die sakekern van Parys sowel as in Tumahole begin. Die patrollies sal sporadies oor Desember hier gedoen word om daadwerklik misdaad veral oor die Feesgety die hok te slaan. Altesame 4 perde van Bloemfontein en 2 van Phuthaditjhaba word …

Die polisie se Berede-eenheid van Bloemfontein het vandag (Vrydag 1 Desember) met misdaadbekampingspatrollies te perd in die sakekern van Parys sowel as in Tumahole begin. Die patrollies sal sporadies oor Desember hier gedoen word om daadwerklik misdaad veral oor die Feesgety die hok te slaan. Altesame 4 perde van Bloemfontein en 2 van Phuthaditjhaba word vir die patrollies gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button