News

Meer as 200 000 blomme vir vlotskouspel

So het vanjaar se FS Madeira Flower Festival vlotoptog skouspel in Parys gelyk wat net voor 16:00 vanmiddag in Parys se hoofstraat beweeg het. Meer as 200 000 blomme is gebruik vir die vlotte wat die 5 toerismeroetes in die Vrystaat uitbeeld en wat vergesel was deur kleurvolle dansgroepe. Die fees is vanjaar vir die …

So het vanjaar se FS Madeira Flower Festival vlotoptog skouspel in Parys gelyk wat net voor 16:00 vanmiddag in Parys se hoofstraat beweeg het.

Meer as 200 000 blomme is gebruik vir die vlotte wat die 5 toerismeroetes in die Vrystaat uitbeeld en wat vergesel was deur kleurvolle dansgroepe. Die fees is vanjaar vir die tweede keer in Parys gehou.

Related Articles

Back to top button