NewsNews

‘Kapbende’ slaan weer toe

‘n Koei wat geslag is, is vanoggend (22 November) op ‘n plaas tussen Potchefstroom en Parys gevind. ‘n Koei wat geslag is, is vanoggend (22 November) op ‘n plaas tussen Potchefstroom en Parys gevind. Dit is glo die werk van die sogenaamde ‘kapbende’, so genoem omdat hulle diere lewend opkap om die vleis te steel. Die …

‘n Koei wat geslag is, is vanoggend (22 November) op ‘n plaas tussen Potchefstroom en Parys gevind.

Dit is glo die werk van die sogenaamde ‘kapbende’, so genoem omdat hulle diere lewend opkap om die vleis te steel.

Die Herald het in Mei vanjaar berig oor 14 beeste wat in dieselfde area geslag is.

Sarel van der Wat, ’n boer van die omgewing, het destyds aan die Herald gesê dat dit na ’n sindikaat-gedrewe misdaad lyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button