NewsNews

Man kyk pornografie in restaurant

Die Herald, Parys Gazette se susterskoerant,  het onlangs ‘n brief ontvang waar ‘n vrou beweer dat sy ‘n man by restaurant op sy “tablet” sien pornografie kyk. “Ons kon die kaal vrouens duidelik sien en dis nie asof hy skaam was om daarna te kyk nie. Hy het sy tablet openlik verslind en dit was …

“Ons kon die kaal vrouens duidelik sien en dis nie asof hy skaam was om daarna te kyk nie. Hy het sy tablet openlik verslind en dit was vir enigeen  wat daar verby loop toeganklik,(sic)” het sy in die brief gesê.

Volgens haar kon sy nie glo dat die kelners dit raak gesien het en die man aangespreek het daaroor nie.

Wat dink lesers hiervan?

Is dit ‘n kwessie van elke ou vir homself of moet sulke mense aangespreek word?

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button