NewsNews
Blikore sing saam met Nedine Blom
Kleuters van Blikoortjies-kleuterskool het onlangs saam met Nedine Blom konsert gehou. Die kleingoed het elke oomblik terdeë geniet. Hier is die onderskeie klasse op die verhoog wat met kleurvolle dekor versier was. You can read the full story on our App. Download it here.
Kleuters van Blikoortjies-kleuterskool het onlangs saam met Nedine Blom konsert gehou. Die kleingoed het elke oomblik terdeë geniet. Hier is die onderskeie klasse op die verhoog wat met kleurvolle dekor versier was.
You can read the full story on our App. Download it here.