NewsNews

Loop lig vir dié slenter

‘n Nuwe slenter is deesdae veral in Potchefstroom se sakekern aan die orde van die dag. Die misdadigers volg die volgende modus operandi. Illustration photo ‘n Nuwe slenter is deesdae  aan die orde van die dag. Die misdadigers volg die volgende modus operandi. Drie mans nader die voertuig, gewoonlik waar ’n vrou of ’n bejaarde …

police,saps

Illustration photo

‘n Nuwe slenter is deesdae  aan die orde van die dag. Die misdadigers volg die volgende modus operandi.
Drie mans nader die voertuig, gewoonlik waar ’n vrou of ’n bejaarde persoon alleen in die voertuig is.
Hulle probeer die persoon se aandag aftrek deur te sê dat die voertuig se wiel pap is en probeer dan om die voertuig se deur oop te maak.
Terwyl die persoon dan na die een kant toe kyk, gryp hulle dit wat hulle wil hê, aan die ander kant.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button