NewsNews

Nuwe brandstofprys gaan jou skok

Indien jy reeds jou planne vir Desember gemaak het, moet jy dalk maar ‘n ekstra paar rand eenkant sit vir die brandstofuitgawe wat jy dalk nie in berekening gebring het nie. Volgens die Automobiel Assosiasie (AA) was die rand op sy laagste vlak teenoor die Amerikaanse doller in ‘n jaar. Daar was ook skerp stygings …

Volgens die Automobiel Assosiasie (AA) was die rand op sy laagste vlak teenoor die Amerikaanse doller in ‘n jaar. Daar was ook skerp stygings in die internasionale oliepryse.

Die AA verwag dat petrol met 74c per liter gaan styg en diesel met 63c. Paraffien kan tot 75c per liter duurder wees.

Die AA sê die prentjie kan egter voor die einde van die maand vererger en die tekens dat Suid-Afrika dalk voor Desember verdere afgraderings in die gesig staar kan nie geignoreer word nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button