NewsNews

Só sal motorwagte vrywilligers en polisie help om misdaad vas te vat

Lede van die We Care vrywilliger groep het vanoggend radio’s oorhandig aan van die motorwagte in Parys danksy ‘n skenking van die plaaslike Rotaryklub. Die plasing van die radio’s by die motorwagte vir Desember is ‘n proeflopie om te kyk of daar met behulp van hierdie ekstra oë en ore in die dorp bygedra kan …

Lede van die We Care vrywilliger groep het vanoggend radio’s oorhandig aan van die motorwagte in Parys danksy ‘n skenking van die plaaslike Rotaryklub. Die plasing van die radio’s by die motorwagte vir Desember is ‘n proeflopie om te kyk of daar met behulp van hierdie ekstra oë en ore in die dorp bygedra kan word om misdaad in die dorp te bekamp veral oor die Feestyd wanneer misdaadsyfers tradisioneel styg. Op die foto is van die sekuriteitsmaatskappye, We Care vrywilligers en motorwagte wat by was met die oorhandiging. Die verteenwoordiger van Parys Sekuriteit en Parys Rotaryklub was afwesig met die neem van die foto.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button