Net ’n week oor om te stem

Daar bly nou net ’n  week oor voor die kroning van die Tammy Taylor Mev. Suid-Afrika kroning. Die nuwe kroondraer word op Vrydag 17 November aangewys. Parysenaars het vanjaar geleentheid om vir een van die dorp se eie inwoners, Esmé Booyens-Burn, te stem. Esmé is ’n sakevrou van Parys en eienaar van The Mark of …

Daar bly nou net ’n  week oor voor die kroning van die Tammy Taylor Mev. Suid-Afrika kroning. Die nuwe kroondraer word op Vrydag 17 November aangewys.
Parysenaars het vanjaar geleentheid om vir een van die dorp se eie inwoners, Esmé Booyens-Burn, te stem. Esmé is ’n sakevrou van Parys en eienaar van The Mark of E.
Nog een van vanjaar se finaliste is Rhona Erasmus, skoondogter van Jan en Henriëtte Erasmus van Parys.
Stemme sluit 15 November om 12:00. Maak dus seker jy stem betyds. Parysenaars wat vir Esmé wil stem kan # SABC3 Esme Booyens Burn sms na 35959. Mense wat vir Rhona wil stem kan #SABC3 Rhona Erasmus sms na 35959.

Esme Booyens-Burn.

Rhona Erasmus.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button