NewsNews

Wegsleepvoertuie ontbied om beswaarmakers se voertuie te verwyder

Wegsleepvoertuie ontbied om beswaarmakers weg te sleep Vaalweekblad, Parys Gazette se susterskoerant berig dat verneem is dat die owerhede in die Vaaldriehoek glo wegsleepvoertuie wou reël om beswaarmakers se voertuie, wat die R59 naby Redan versper, te verwyder. Omstanders meen egter dit gaan moeilik wees om die sowat 200 voertuie weg te sleep! Midvaal se …

Vaalweekblad, Parys Gazette se susterskoerant berig dat verneem is dat die owerhede in die Vaaldriehoek glo wegsleepvoertuie wou reël om beswaarmakers se voertuie, wat die R59 naby Redan versper, te verwyder. Omstanders meen egter dit gaan moeilik wees om die sowat 200 voertuie weg te sleep! Midvaal se DA-burgemeester, mnr. Bongani Baloyi, was  op die toneel om die beswaarmakers se griewe-memorandum in ontvangs te neem. Die groep eis egter ook dat Emfuleni se ANC-burgemeester teenwoordig moet wees.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button