NewsNews

SA staan saam teen plaasmoorde

UPDATE: Die polisie het gevra dat die groep beswaarmakers een baan vir verkeer oop maak, maar die groep weier. Honderde mense geklee in swart en kakieklere blokeer tans die R59 by die Redan-afrit om op te staan vir plaasmoorde. Gebruik alternatiewe roetes.

Honderde mense geklee in swart en kakieklere blokeer tans die R59 by die Redan-afrit om op te staan vir plaasmoorde.

Gebruik alternatiewe roetes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button