NewsNews

Nuwe name van ou dorpe en stede

‘n Leser het onlangs gevra vir ‘n lys met die nuwe  name van bekende dorpe of stede. Hier is ‘n paar daarvan ‘n Leser het onlangs gevra dat Vaalweekblad ‘n lys met die nuwe (Afrika) name van bekende dorpe of stede moet publiseer. Hier is ‘n paar daarvan:Bloemfontein – Mangaung Warmbad – Bela-Bela Ellisras – …

‘n Leser het onlangs gevra dat Vaalweekblad ‘n lys met die nuwe (Afrika) name van bekende dorpe of stede moet publiseer. Hier is ‘n paar daarvan:Bloemfontein – Mangaung

Warmbad – Bela-Bela

Ellisras – Lephalale

Louis Trichardt – Makhado

Nylstroom – Modimolle

Duiwelskloof – Modjadjiskloof

Dendron – Mogwadi

Potgietersrus – Mokopane

Naboomspruit – Mookgophong

Soekmekaar – Morebeng

Messina – Musina

Pietersburg – Polokwane

Vaalwater – Mabatlane

Lydenburg – Mashishing

Witbank – eMalahleni

Belfast – eMakhazeni

Machadodorp – eNtokozweni

Nelspruit – Mbombela

Waterval Boven – Emgwenya

Piet Retief – emKhondo

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button