Photo GalleriesSchool

Ons het die gees…in rooi, geel en blou

Kyk net die kleurvolle dirigente van vanoggend se kleuresport atletiekbyeenkoms van die Parys Primêre skool. En dis die geles wat die meeste gees gehad het en die bloues wat met die meeste punte kon wegstap. Dié foto’s gee ‘n kykie van die dirigente-pret.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button