NewsNews

Kom kyk saam voëls by Rietpoort

Feathers-voëlklub nooi alle belangstellendes uit vandag, Donderdag 26 Oktober saam op die plaas Rietpoort te gaan voëls kyk. Die plaas is ongeveer 6 kilometer buite die dorp op die Potchefstroom-pad en belangstellendes vertrek om 07:00 vanaf die Pick’n  Pay parkeerterrein. Bring verkykers, jou hoed, stoele en piekniekmandjies saam, en moenie die goggaroom vergeet nie! Die …

Feathers-voëlklub nooi alle belangstellendes uit vandag, Donderdag 26 Oktober saam op die plaas Rietpoort te gaan voëls kyk.
Die plaas is ongeveer 6 kilometer buite die dorp op die Potchefstroom-pad en belangstellendes vertrek om 07:00 vanaf die Pick’n  Pay parkeerterrein. Bring verkykers, jou hoed, stoele en piekniekmandjies saam, en moenie die goggaroom vergeet nie!
Die klub se volgende byeenkoms is van-aand, 26 Oktober, om 18:30 in die Sally Martin Park saal. Chris Noome van Johannesburg sal vir klublede kom wys, en gesels oor wat hul tydens hul onlangse besoek aan Namibië en Botswana gesien het.
Almal wat belangstel in ons voëllewe is welkom om die geleenthede by te woon.
Skakel Hansie Bekker by (056) 811 4754 of 082 820 4306 of Peter Killian by (056) 817 6031 of 083 625 8100 vir meer inligting oor die klub, byeenkomste en uitstappies.

Related Articles

Back to top button