NewsNews

Een dood in R59-ongeluk; ander beseer

MEYERTON. – Een persoon is dood en vier ander beseer na ‘n ongeluk op die R59 by die Pierneef-afrit, rigting Suid. Die ongelukstoneel. Foto: Carla du Plessis Die ongeluk het net na 08:00 vanoggend tussen drie voertuie plaasgevind. Twee mense het ernstige beserings opgedoen en twee ander ligte beserings. Paramedici van ER24 het die beseerde …

Die ongelukstoneel. Foto: Carla du Plessis

Die ongeluk het net na 08:00 vanoggend tussen drie voertuie plaasgevind.

Twee mense het ernstige beserings opgedoen en twee ander ligte beserings.

Paramedici van ER24 het die beseerde pasiënte op die toneel behandel voor hulle hospitaal toe geneem is vir verdere behandeling.

Related Articles

Back to top button